Wednesday, June 2, 2010

Party uitgelate besonderhede / Algunos detalles omitidos

Ek het gedink dit sal goed wees om almal te laat weet dat ek my beursie gekry het. Eintlik het ek dit nog nie fisies weer in my hande nie, maar dit behoort Vrydag met FedEx gestuur te word van Amerika af.




Behalwe dit het ek vergeet om te vertel van die Afrikaanse Taal Monument wat ons besoek het die Donderdag na ek aangekom het in die Kaap. Die monument is opgerug om mens te herinner aan die Afrikaanse taal se invloed op Suid-Afrika se kultuur. Dit verduidelik ook waar die taal vandaan kom in terme van ander tale en lande. Afrikaans is een van die jongste erkende tale en is eers op 8 Mei 1925 as 'n amptelike taal erken. Dit het hoofsaaklik onstaan uit Hollands toe die Hollanders in Suid-Afrika aangekom het in die 17de eeu. Vandag is Afrikaans een van die belangrikste tale in die wêreld! :)


Pensaba que sería bueno avisar a todos que encontré mi cartera. En realidad todavía no la tengo en mis manos pero deberían mandarla el viernes por FedEx desde los Estados Unidos.


Además me olvidé de contar del monumento del idioma Afrikaans que visitamos el jueves después de que llegara a El Cabo. El monumento se construyó para que se recuerde de la influencia que tuvo el idioma Afrikaans en la cultura de Sudáfrica. También se explica de donde viene el idioma en cuanto a idiomas y paises diferentes. Afrikaans es uno de los idiomas más jovenes y sólo se reconoció como idioma oficiál en el 8 de mayo 1925. Hoy en día es uno de los idiomas más importantes del mundo! :)

Ek en my ma by die monument / Mi madre y yo en el monumento


Ek en Igrid / Ingrid y yo


Aan die binnekant van die monument / En el interior del monumento

Ingrid het haar eerste botterbroodjie (scone) saam met ons geëet daardie dag! Dit is die iets van die Britse invloed wat ons nog oorhou.

Ingrid comió su primer ¨scone¨ ese día con nosotros. Es algo que todavía nos queda de la influencia británica!

Adiós...Ayoba

Hermann


4 comments:

  1. guapooooooooooooooos !
    Ayoba vol dir : take care ? be safe?

    ReplyDelete
  2. Pensava que t'he respost peró segons sembla no! Tu respost esta més a prop. Es una dita de dues paraules. La resposta vindra aviat!

    ReplyDelete
  3. :o mola el monument!
    tia!!! diga'm que es un typing mistake i que en Afrikans el teu nom no va sense "n"

    ReplyDelete
  4. es un typing mistake marta...no worries..jajja
    ptnet!

    Ingrid

    ReplyDelete